Cleveden is ’n voorstad van Johannesburg, 6 km oos van die stadsaal geleë.
Die buurt se naam is afgelei van Cleveland en Denver, wat weerskante van Cleveden geleë is. In die noorde grens dit aan Malvern. Dit is uitgelê op die plaas Doornfontein.
Bron Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.
Kategorie:Voorstede van Johannesburg