In die regsterminologie verwys opgeskorte vonnis na 'n straf wat, onderworpe aan sekere voorwaardes, vir 'n bepaalde termyn opgeskort word en in werking gestel kan word indien die voorwaardes daaraan verbonde binne die bepaalde termyn verbreek word.

Kategorie:Regsterme