Land Rheinland-Pfalz (Duits)Deelstaat Rynland-Palts Landsvlag Landswapen 150px 100px (Besonderhede) (Besonderhede) Basiese gegewens Ampstaal: Duits Hoofstad: Mainz Gestig op: 30 Augustus 1946 Volkslied (Landeshymne): geen Oppervlakte: 19 858 km² (9de)(31 Desember 2024) Bevolking: 4 122 500 (5de)(31 Desember 2024) Bevolkingsdigtheid: 208 inwoners / km² (9de) BBP - Totaal (11de) - % Verandering teenoor vorige jaar - per inwoner 2024184,043 miljard € 1,9% (2023)44 644 € Totale skuldlas: 28,319 miljard € (8ste) (31 Maart 2025) Skuldlas per inwoner: 6 869 € (31 Maart 2025) Werkloosheidsyfer: 5,6% (April 2026) ISO 3166-2: DE-RP Amptelike webwerf: www.rlp.de Politiek Eerste minister: Gordon Schnieder (CDU)(sedert 18 Mei 2026) President van die Landtag: Matthias Lammert (CDU) Regerende partye: SPD en CDU Setels in die parlement (Landtag)(105 setels) (2021: 101 setels): CDU 39 (2021: 31)SPD 32 (39)AfD 24 (9)Grüne 10 (10) Laaste verkiesing: 22 Maart 2026 Volgende verkiesing: Maart 2031 Parlementêre verteenwoordiging Stemme in die Federale Raad (Bundesrat): 4 (van 69) Kaart 250px|senter

Rynland-Palts (Duits: Rheinland-Pfalz, [ˈʁaɪ̯nlantˈp͡falt͡s], ), amptelik die Deelstaat Rynland-Palts (Land Rheinland-Pfalz, afkorting: RP of RPL), is 'n deelstaat in die suidweste van Duitsland. Mainz is met 'n bevolking van 206 991 die grootste stad en hoofstad van Rynland-Palts. Die deelstaat word begrens deur Noordryn-Wesfale in die noorde, Hesse in die noordooste, Baden-Württemberg in die suidooste en Saarland in die suide, asook Frankryk in die suide, Luxemburg in die suidweste en België in die weste.

Administratiewe distrikte (Landkreise) duimnael|links|Distrikte van Rynland-Palts Die administratiewe distrikte van die deelstaat (Duits: Landkreise) is (die area-afkortings word tussen hakies gegee):

Ahrweiler (AW) Altenkirchen (AK) Alzey-Worms (AZ) Bad Dürkheim (DÜW) Bad Kreuznach (KH) Bernkastel-Wittlich (WIL) Birkenfeld (BIR) Bitburg-Prüm (BIT) Cochem-Zell (COC) Daun (DAU) Donnersbergkreis (KIB) Germersheim (GER) Kaiserslautern (KL) Kusel (KUS) Rhein-Pfalz-Kreis (RP) Mainz-Bingen (MZ) Mayen-Koblenz (MYK) Neuwied (NR) Rhein-Hunsrück-Kreis (SIM) Rhein-Lahn-Kreis (EMS) Südliche Weinstraße (SÜW) Südwestpfalz (PS) Trier-Saarburg (TR) Westerwaldkreis (WW) </ol>

Politiek Regering duimnael|Die parlementsgebou in Mainz Die eerste minister (Duits: Ministerpräsident) is die hoof van die deelstaatsregering van Rynland-Palts, wat uit ministers en staatsekretarisse bestaan. Al die eerste ministers sedert 1946: 1946–1947: Wilhelm Boden (CDU) 1947–1969: Peter Altmeier (CDU) 1969–1976: Helmut Kohl (CDU) 1976–1988: Bernhard Vogel (CDU) 1988–1991: Carl-Ludwig Wagner (CDU) 1991–1994: Rudolf Scharping (SPD) 1994–2013: Kurt Beck (SPD) 2013–2024: Malu Dreyer (SPD) 2024–2026: Alexander Schweitzer (SPD) 2026–hede: Gordon Schnieder (CDU)

Susterstreke Susterstreke van Rynland-Palts 20px|Vlag van Boergondië-Franche-Comté Boergondië-Franche-Comté 20px|Vlag van die Woiwodskap Opole Opole 20px|Ligging van Fujian in die Volksrepubliek China Fujian 20px|Vlag van Suid-Carolina Suid-Carolina 20px|Vlag van die Iwate-prefektuur Iwate 20px|Vlag van Sentraal-Boheme Sentraal-Boheme 20px|Vlag van die Duitse Gemeenskap van België Duitse Gemeenskap van België

Embleme

Verwysings

Eksterne skakels

Amptelike webwerf Stadplandienst Rheinland-Pfalz Verkiesings in Rynland-Palts Landesamt für Vermessung und Geobasisinformation