Charles E. Peers (1874 – 1944) was 'n Suid-Afrikaande kunstenaar. Hy in is 1874 in Lancashire gebore en studeer in Liverpool. Hy arriveer in 1904 in Suid-Afrika. Hy word bekend vir sy delikate en pragtige waterverfkleure. Hy is oorlede in 1944.

Bron Rosenthal, Eric. 1967. Ensiklopedie van Suidelike Afrika.

Kategorie:Suid-Afrikaanse skilders Kategorie:Geboortes in 1874 Kategorie:Sterftes in 1944 Kategorie:Geboortes in 1875 Kategorie:Suid-Afrikaanse kunstenaars