Lobt ihn mit Herz und Munde, BWV 220, is 'n kantate deur 'n onbekende komponis. Dit is voorheen aan Johann Sebastian Bach toegeskryf. Die kantate is vir die Fees van die Geboorte van Johannes die Doper geskryf, wat deur die Katolieke, Anglikaanse, Ortodokse en Lutherse tradisies in die Christendom gevier word. Dit is afgelei van 'n koraal deur Ludwig Humbold en van die vers Jesaja 61:10 in die Bybel.

Sien ook Bach-Werke-Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach

Kategorie:Kantates van Johann Sebastian Bach