Reißt euch los, bedrängte Sinnen, BWV 224, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach. Hy komponeer dit in 1724 in Leipzig vir 'n onbekende okkasie. Die outeur van die teks is onbekend en daar oorleef slegs 30 mates van die aria vir sopraan, wat deur C. P. E. Bach gekopieer is.
Sien ook Bach-Werke-Verzeichnis Lys van komposisies van Johann Sebastian Bach
Verwysings
Kategorie:Kantates van Johann Sebastian Bach