Stade François Trausch is 'n sokkerstadion in Mamer, in suid-wes - Luxemburg. Dit is tans die tuis stadion van FC Mamer 32. Die stadion het 'n kapasiteit van 2,600.

Verwysings Wêreld Stadions - Luxemburg Kaart van die stadion op die klub webwerf

Kategorie:Geboue en strukture in Luxemburg (land) Kategorie:Sokker in Europa Kategorie:Sokkerstadions