Daniel Dubois (gebore 5 Februarie 1952) is 'n Franse politikus en 'n lid van die Senaat van Frankryk. Hy verteenwoordig die Somme departement en is 'n lid van die Union for French Democracy Party.
Bronne Bladsy op die Senaat webwerf
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1952 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Franse politici