duimnael|Eugen-Keidel Toring

Die Eugen-Keidel Toring is 'n 31 meter-hoë waarnemingstoring geleë op die Schauinsland berg naby Freiburg, Duitsland. Dit is gebou in 1981. Die Eugen-Keidel Toring het 'n buitengewone ontwerp met 'n driehoekige kruis-afdeling.

Eksterne skakels Eugen-Keidel Toring op Structurae Pictures Schauinslandturm