Veerle Wouters (gebore 2 Junie 1974 in Hasselt) is 'n Belgiese politikus, voorheen verbind tot die N-VA. Sy is verkies as 'n lid van die Belgiese Kamer van Verteenwoordigers in 2010. Chamber of Representatives: cv Veerle Wouters
Saam met Hendrik Vuye, het sy die N-VA verlaat op 21 September 2016.
Verwysings
Wouters, Veerle Kategorie:Lewende mense