Del Puerto Spruitjie, oorspronklik Arroyo de La Puerta (Spruitjie van die Deur) is 'n sytak van die San Joaquin-rivier en dreineer die oostelike hange van die deel van die Diablo Bergreeks binne die Sentrale Vallei van Kalifornië, Verenigde State van Amerika. Die spruitjie kom in die San Joaquin-Rivier, sowat 4 km suidoos van Grayson, Kalifornië in Stanislaus County te lande.
Geskiedenis Arroyo de La Puerta was 'n waterbron op die El Camino Viejo vernoem na die smal uitgang 'n "Puerta" of Deur, waar die spruitjie na vore gekom uit die La Puerta Kloof in die San Joaquin-Vallei. Dit vorm die suidelike grens van Rancho Pescadero (Grimes) en die noordelike grens van Rancho Del Puerto.
Verwysings
Eksterne skakels CA 130 Del Puerto Canyon accessed November 1, 2011 STANISLAUS COUNTY BIRDING SITES: Del Puerto Canyon www.stanislausbirds.org accessed November 1, 2011