duimnael|Pieter Heerma, 2017

Pieter Enneüs Heerma (gebore 5 Augustus 1977 in Amsterdam) is 'n Nederlandse politikus van die CDA-party.

Hy was CDA veldtog leier vir die algemene verkiesing van 2012. Hy was voorheen pers woordvoerder van die CDA-fraksie.

As 'n lid van die CDA-party was hy 'n LP van 20 September 2012 tot 6 Desember 2023 gewees.

Van 21 Mei 2019 tot 18 Maart 2021 was hy die CDA se parlementêre leier gewees (opgevolg deur Wopke Hoekstra) en van 10 Januarie 2022 tot 5 September 2023 weer eens (opgevolg deur Henri Bontenbal).

Sedert 23 Februarie 2026 is hy die minister van Binnelandse Sake in die Jetten-kabinet.

Heerma is getroud, het een seun en woon in Purmerend. Hy is die seun van die oorlede CDA leier Enneüs Heerma.

Eksterne skakels www.parlement.com

Kategorie:Lede van die Tweede Kamer van die Stategeneraal Kategorie:Nederlandse ministers Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Geboortes in 1977 Kategorie:Lewende mense