Sparaxis tricolor is 'n meerjarige plant en geofiet wat tot die genus Sparaxis behoort en is deel van die fynbos en renosterveld. Die spesie is endemies aan die Noord-Kaap en kom op die plato in die Bokkeveldberge rondom Nieuwoudtville voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 39 km² en het van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing en indringerplante.
Galery
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
tricolor Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika