duimnael|regs|330px|Die Dierkundige Museum Die Kopenhagen Dierkundige Museum (Deens: Zoologisk Museum) maak deel uit van die Natuurhistoriese Museum van Denemarke, wat bestaan uit vier natuurwetensskaplike museums. Die permanente uitstalling 'van pool tot pool' wys diere van regoor die wêreld in groot uitstallings. Daar is ook 'n semi-permanente Darwin-uitstalling en 'n volledige versameling van al die diere in die Deense grondgebied, insluitende Groenland. Die museum het baie belangrike oorblyfsels van onlangse uitgestorwe voëls in die stoor, insluitende die oë en interne organe van die laaste twee groot auks, verskeie monsters van die pied-raaf en een van slegs twee bekende volledige skedels van die dodos wat na Europa geneem is in die 17de eeu.

Galery duimnael|links|Reënwoud duimnael|Reënwoud duimnael|regs|Een van die twee opgestopde Auks by die museum

Eksterne Skakels

Verwysings

Kategorie:Denemarke Kategorie:Dierkunde Kategorie:Kopenhagen Kategorie:Museums