Htauk Kyant is 'n dorp in Kale Township, Kale District, in die Sagaing Streek van wes Birma.
In 1942 was die stryd van die Htauk Kyant Padblokkade hier geveg tussen die Japannese troepe en die Geallieerde magte turwyl hulle onttrek van Rangoon na Indië.
Verwysings
Eksterne skakels Maplandia Wêreld Gazetteer
Kategorie:Nedersettings in Mianmar