Die Hillary Kus is die gedeelte van die kus van Antarktika langs die westelike marge van die Ross Ysbank tussen Minna Bluff en Selborne-Kaap. Dit is genoem in 1961 deur die Nieu-Seelandse Antarktiese Pleknaamkomitee na sir Edmund Hillary, die leier van die Nieu-Seelands geselskap van die Statebond Trans-Antarktiese Ekspedisie, 1956-58. Verskeie Nieu-Seelandse geselskappe het gedetailleerde opnames van gedeeltes van hierdie kus uitgevoer en roetes pionier naby Skelton Gletser en Darwin Glester na die polêre plato.

Verwysings

Kategorie:Geografie van Antarktika