Palanderbukta is 'n fjord of baai in Gustav Adolf Land op Nordaustlandet, Svalbard, 'n suidelike baai van Wahlenbergfjorden. Die baai is vernoem na die Sweedse vloot beampte Louis Palander.
Palanderbukta het 'n lengte van ongeveer twaalf seemyl. Suidwes van die baai is die skiereiland Scaniahalvøya, met die ysdekke Glitnefonna en Vegafonna.
Verwysings
Kategorie:Fjords