Scaniahalvøya is 'n skiereiland in Gustav Adolf Land op Nordaustlandet, Svalbard. Dit is geleë suid van Wahlenbergfjorden en die Palanderbukta baai, en noordooste van Hinlopen Straat. Die skiereiland is vernoem na die Sweedse provinsie van Scania. Groot dele van Scaniahlavøya is bevrore, met die twee ysdekke Vegafonna en Glitnefonna.

Verwysings

Kategorie:Geografie van Svalbard