duimnael|regs|Die Institut de France in Paris waas die Akademie gesetel is. Die Franse Akademie van Wetenskappe (Frans: Académie des sciences) is 'n geleerde vereniging wat in 1666 deur Lodewyk XIV op die voorstel van Jean-Baptiste Colbert gestig is om die gees van die Franse wetenskaplike navorsing aan te moedig en te beskerm. Dit was aan die voorpunt van wetenskaplike ontwikkeling in Europa in die 17de en 18de eeu, en is een van die oudste wetenskaplike akademies. Dit is tans onder die leiding van Sebastien Candel (President van die Akademie), en is een van die vyf akademies van die Institut de France.

Presidente 1800 Napoleon Bonaparte 1906 Henri Poincaré 1952 Albert Caquot 2001–2002 Hubert Curien 2003–2004 Étienne-Émile Baulieu 2005–2006 Édouard Brézin 2007–2008 Jules Hoffmann 2009–2010 Jean Salençon 2011-2012 Alain Carpentier 2013–2014 Philippe Taquet 2015-2016 Bernard Meunier 2017-2018 Sébastien Candel

Bron: French Academy of Sciences

Medaljes, toekennings en pryse Die Franse Akademie van Wetenskappe ken jaarliks ongeveer 80 pryse toe, wat die onderstaande insluit:

Die Grande Médaille Die Lalande Prys, sedert 1802 Die Valz Prys, sedert 1877 Die Richard Lounsbery Award Die Prix Jacques Herbrand Die Louis Bachelier Prize Die Prix Michel Mon sedert 1977French wikipedia article; both "Monpetit " and "Montpetit " is found in Academy publications. Die Leconte Prys, sedert 1886

Verwysings

Eksterne skakels – Engelse weergawe Complete listing of current members Notes on the Académie des Sciences from the Scholarly Societies project (includes information on the society journals) Search the Proceedings of the Académie des sciences in the French National Library (search item: Comptes Rendus) Comptes rendus de l'Académie des sciences. Série 1, Mathématique in Gallica, the digital library of the BnF.

Kategorie:Beroepsorganisasies Kategorie:Sterrekundige organisasies