Loire (42) (IPA: lwaʁ, Arpitaans: Lêre, Oksitaans: Léger) is 'n Franse département van die gewes Auvergne-Rhône-Alpes wat vernoem is na die rivier Loire.
Administratiewe onderverdeling Arrondissemente Kantons Munisipaliteite Bevolking (Jaar: 2014) Oppervlakte (km²) Bevolkingsdigtheid (inw./km²) Code INSEE Montbrison 5 136 188 635 1 943,21 97 421 Roanne 6 115 157 268 1 779,78 88 422 Saint-Étienne 12 75 411 402 1 057,46 389 423 Département Loire 21 326 757 305 4 780,45 158 42
Naburige départements
Demografie
Sien ook Kantons van Loire Munisipaliteite van Loire
Eksterne skakels
Die webwerf van die Prefektuur Die webwerf van die Conseil général Comité départemental du tourisme de la Loire
Kategorie:Departemente in Auvergne-Rhône-Alpes