Feodosy Nikolayevich Chernyshov (Russies: Феодосий Николаевич Чернышёв; 24 September 1856 - 15 Januarie 1914) was 'n Russiese geoloog en paleontoloog. Chernyshov was 'n erelid van Russiese en Buitelandse Geleerde Verenigings. Hy was 'n gegradueerde van die St Petersburg Mynbou Insituut (1880), en sy veldopnames hom tot die studie van die stratigrafie van paleozoïese afsettings in die Oeralgebergte gelei. In 1892 het hy die kartering van die Donbas-gebied en geologiese kaarte van die suidelike Urak en Timan gelei. Hy het later in 1900 die direkteur van die Geologiese Museum geword.

Sien ook Paleontologie Geologie

Verwysings

Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë