Lieuwe Dirk Boonstra (1905 - 1975) was 'n Suid-Afrikaanse paleontoloog wie se werk gefokus het op die soogdieragtige reptiele van die Middel (Tapinocephalus Zone) en Laat Permiese tydperk, waarvan die fossieloorblyfs algemeen in die Suid-Afrikaanse Karoo voorkom. Hy was die skrywer van 'n groot aantal artikels oor Therapsids en Pareiasourusse, en het 'n aantal spesies beskryf en hersien.

Sien ook Paleontologie Geologie

Eksterne skakels South African Museum - Dr. Boonstra's Publications Mention of the "late L.D. Boonstra" Brief biography of Lieuwe Dirk Boonstra

Verwysings

Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Suid-Afrikaanse wetenskaplikes Kategorie:Geboortes in 1905 Kategorie:Sterftes in 1975