Ahlainen is 'n voormalige munisipaliteit in die provinsie van Satakunta, Finland.http://www.maplandia.com/finland/lansi-suomi/satakunta/ahlainen/ Dit was geannekseer as deel van die stad Pori in 1972. Die bevolking van Ahlainen was 2 445 in 1971.Statistical Yearbook of Finland 1971 Statistiek Finland. Opgesoek 29 November 2013.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Nedersettings in Finland