Ludwig Franz Benedict Bier Mann (13 Maart 1907 in Hamm - 12 Januarie 1986 in München) was 'n Duitse sterrekundige, wat sy Ph.D. van die Universiteit van Göttingen in 1932 verwerf het.

Hy het belangrike bydraes gelewer tot astrofisika en plasmafisika, die Biermann-battery ontdek, en die bestaan van die sonwind 1947 voorspel het.

Hy was 'n besoekende dosent aan die Instituut vir Gevorderde Studie in 1961. Institute for Advanced Study: A Community of Scholars Hy het die Bruce-medalje in 1967 gewen en die goue medalje van die Royal Astronomical Society in 1974. Asteroïde 73640 Biermann is na hom vernoem.

Toekennings Awarding of Bruce Medal Awarding of RAS gold medal

Doodsgetuienisse (orbutuaries) MitAG 66 (1986) 10 QJRAS 27 (1986) 698

Sien ook Astronomie Planete Komete

Verwysings

Eksterne skakels Bruce medal page

Kategorie:Duitse sterrekundiges Kategorie:Geboortes in 1907 Kategorie:Sterftes in 1986