duimnael|Uitsig oor die kampus vanaf Evans Hall, met San Francisco en Oakland op die agtergrond.|280px Die Universiteit van Kalifornië, Berkeley (ook bekend as UC Berkeley, Berkeley, en Cal) is 'n openbare navorsingsuniversiteit in Berkeley, Kalifornië. Berkeley, wat in 1868 gestig is, is een van die tien navorsingsuniversiteite verbonde aan die Universiteit van Kalifornië, en word beskou as een van die wêreld se mees gesogte universiteite en die beste openbare universiteit in die Verenigde State.

Verwysings

Eksterne skakels

California Bears Athletics webwerf Student Union webwerf

Kategorie:Amerikaanse universiteite Kategorie:Kalifornië