Theodor Anton Neagu (20 September 1932, Giurgiu - 5 Maart 2017, Boekarest) was 'n Roemeense mikropaleontoloog, stratigraaf, en sedert 2001, 'n titulêre lid van die Roemeense Akademie. Membrii Academiei Române din 1866 până în prezent at the Romanian Academy site Neagu spesialiseer in boonste Kryt foraminifera.
Sien ook Paleontologie Mikropaleontologie Geologie
Verwysings
Kategorie:Geboortes in 1932 Kategorie:Geoloë Kategorie:Paleontoloë Kategorie:Sterftes in 2017