Ouville-la-Rivière is 'n Franse dorp in die département Seine-Maritime (région Normandië), wes van Dieppe, met sowat 500 inwoners (2014).
Die dorp is geleë in die Pays de Caux, op die regteroewer van die Saânerivier.
Die dorp word as Ouvilla vir die eerste keer in 1150 genoem.
Naburige munisipaliteite
Demografie
Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie