Hierdie is 'n Chinese naam, die van is Zhang.
Zhang Li (Chinees: 张立; Pinyin: Zhāng Lì; gebore 1951 ) is 'n voormalige damestafeltennisspeler uit China. Tussen 1973 en 1979 het sy verskeie medaljes in enkel-, dubbel- en spanbyeenkomste in die Asiatiese Tafeltenniskampioenskap en in die Wêreld Tafeltenniskampioenskap gewen.
Na aftrede uit kompetisie het Zhang en haar man, Li Zhenshi, na die Verenigde State getrek, waar hulle die “World Champions Table Tennis Academy” in San Jose, Kalifornië bestuur.
Verwysings
Kategorie:Chinese tafeltennisspelers Kategorie:Geboortes in 1951 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Sterftes in 2019