Hiroshi Hara (原 寛 Hara Hiroshi, 5 Januarie 1911 - 24 September 1986) was 'n Japannese plantkundige. Hy het in mosse gespesialiseer, maar het ook ander plante beskryf.
Die standaardouteursafkorting H.Hara word gebruik om hierdie persoon as die skrywer aan te dui wanneer 'n botaniese naam aangehaal word.
Verwysings
Kategorie:Botanici Kategorie:Wetenskaplikes