GaSelepe is 'n nedersetting in die Fetakgomo Tubatse Plaaslike Munisipaliteit, Sekhukhune in die Limpopoprovinsie van Suid-Afrika.

Die naam GaSelepe is afkomstig van selepe, die Noord-Sotho-woord vir byl, dus "Plek van die byl".

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in Limpopo