Tsakani is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van Mpumalanga.
Dit is suidwes van Acornhoek en noordoos van Bosbokrand geleë.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga