Thulamahashe is 'n nedersetting in die Ehlanzeni-distriksmunisipaliteit in die noordooste van Mpumalanga. Dit lê aan die oewer van die Nwandlamuhari- en Sandriviere, en is aanliggend aan Godide.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Mpumalanga