duimnael|Die Wollaston-medalje Graaf Ljef Aleksejewitsj von Perofski (Russies: Лев Алексеевич Перовский, ook getranslitereer as Perofsky, Perovskii, Perovskiy, Perovsky, Perowski en Perowsky; 9 September 1792 – 21 November 1856) was 'n Russiese edelman en mineraloog wat ook onder Nikolaas I van Rusland as minister van binnelandse sake gedien het.
In 1845 het hy die skepping van die Russiese geografiese vereniging voorgestel.Congress of Russian Geographical Society may be held in Karelia, Januarie 20, 2010, by Maxim Tikhonov Die mineraal perofskiet is na hom genoem.
Verwysings
Kategorie:Russiese adel Kategorie:Russiese politici Kategorie:Russiese wetenskaplikes Kategorie:Ministers van Binnelandse Sake Kategorie:Grawe Kategorie:Mineraloë Kategorie:Geboortes in 1792 Kategorie:Sterftes in 1856