Malebogo is 'n township in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit van die Wes-Vrystaat, Suid-Afrika. Tydens die apartheidera was Malebogo waar die dorp Hertzogville se Swart mense gewoon het.

Volgens die 2011-sensus het die nedersetting 'n bevolking van 8 445 gehad.

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Vrystaat