Briartiet is 'n ondeursigtige yster-grys metaliese sulfiedmineraal, met spoorhoeveelhede van Ga en Sn, wat voorkom as insluitsels in ander germanium-galliumdraende sulfiedes. Dit is in 1965 deur Francotte en andere ontdek by die Prince Leopold-myn, Kipushi, Shaba, Kongo (Leopoldville), en is vernoem na Gaston Briart wat formasies by Kipushi bestudeer het. Briartiet word ook in Namibië, Griekeland en Spanje aangetref.
Sien ook Mineraal Relatiewe digtheid Mohs se hardheidskaal
Verwysings
Mindat.org Webmineral.com
Kategorie:Geologie Kategorie:Sulfiedminerale