Atlantis is 'n dorp ongeveer 40 km buite Kaapstad. Die dorp het 67 491 inwoners in 2011 gehad.2011-sensus in Suid-Afrika (Atlantis) Atlantis was in die apartheidsjare gestig met die doel om bruin mense uit Kaapstad te verplaas. Daar is 'n groot dieselenjinfabriek in Atlantis gebou. Vandag is 85,01% van die bevolking bruin mense, en volgens die 2011-sensus is Afrikaans die grootste taal (79,5%).

Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika

Verwysings

Kategorie:Nedersettings in die Wes-Kaap