Phumzile Mlambo-Ngcuka ([pʰumziːle m̩lamboᵑǀʱuːkʼa]; gebore 3 November 1955) is 'n Suid-Afrikaanse politikus, destydse kabinetsminister, en was vanaf 22 Junie 2005 tot 24 September 2008 die land se eerste vroulike adjunkpresident.
Sy word 1996, in die regering van Nelson Mandela as Adjunkminister van Handel en Nywerheid aangestel, en in 1999 as Minister van Minerale en Energie.
Sy is getroud met Bulelani Ngcuka, voormalige Nasionale direkteur van openbare vervolgings. Hulle het saam 'n seun, Luyolo.
Verwysings
Kategorie:Suid-Afrikaanse ministers van energie Kategorie:Adjunkpresidente van Suid-Afrika Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Xhosas Kategorie:Politici van die African National Congress Kategorie:Lede van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika Kategorie:Anti-apartheidsaktiviste Kategorie:Alumni van die Universiteit Kaapstad Kategorie:Zoeloes Kategorie:Suid-Afrikaanse anti-apartheidsaktiviste