Kadmoïndiet is 'n mineraal met formule . Die mineraal is na sy chemiese samestelling genoem. Dit behoort tot die sulfospinelgroep en het die spinelstruktuur. Dit word op Iturup, een van die Koerile en naby Trutnov in Boheme aangetref. Op Iturup word dit rondom die uitlaat van 'n hoëtemperatuurfumarol (450-600° C) gevind.

Verwysings

Kategorie:Minerale