Ekangala is 'n groot dorpsgebied wat onder die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit in Gautengprovinsie van Suid-Afrika val. Dit lê diep op die grens met Mpumalanga na die ooste.
Sien ook Lys van dorpe in Suid-Afrika
Verwysings
Kategorie:Nedersettings in Gauteng