Die Vaalkiepersol (Cussonia transvaalensis) is 'n boom, endemies aan Suid-Afrika, wat in Gauteng, Limpopo, Mpumalanga en Noordwes voorkom. Dit staan in Engels bekend as die Grey cabbage-tree of die Transvaal cabbage-tree.

Sien ook Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bome

Verwysings

Kategorie:Bome van Afrika transvaalensis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika