duimnael|Pap met braaismoor wat saam met braaivleis bedien word.
Braaismoor, ook bekend as pap en sous, is 'n tamatie- en ui-gebaseerde braaidis wat in Suid-Afrika saam met biefstuk, boerewors of enige ander vleis en mieliepap geëet word.
Verwysings
Kategorie:Braai Kategorie:Suid-Afrikaanse kookkuns