duimnael|Sebastian Vettel was die wenner Die 2009 Formule Een Japannese Grand Prix is op 4 Oktober 2009 op die Suzuka Internasionale Renbaan in Japan gehou. Dit was die sestiende wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Sebastian Vettel in 'n Red Bull-Renault gewen.

Kwalifisering Pos No Renjaer Vervaardiger K1 K2 K3 Rooster 1 15 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 1:30.883 1:30.341 1:32.160 1 2 9 Jarno Trulli Toyota 1:31.063 1:30.737 1:32.220 2 3 1 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 1:30.917 1:30.627 1:32.395 3 4 20 Adrian Sutil Force India-Mercedes 1:31.386 1:31.222 1:32.466 8Button, Barrichello, Alonso en Sutil verloor almal vyf plekke nadat hulle te vinnig jaag onder 'n geelvlag-situasie. 5 23 Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 1:31.272 1:31.055 1:32.660 6 6 6 Nick Heidfeld BMW Sauber 1:31.501 1:31.260 1:32.945 4 7 22 Jenson Button Brawn-Mercedes 1:31.041 1:30.880 1:32.962 10 8 4 Kimi Räikkönen Ferrari 1:31.288 1:31.052 1:32.980 5 9 2 Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 1:31.499 1:31.223 Geen tydKovalainen word met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is. 11 10 12 Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 1:31.196 1:31.103 Geen tydBuemi kon nie deelneem aan die derde kwalifikasie nadat hy bots aan die einde van die tweede kwalifisering. 13Buemi word met vyf plekke gestraf nadat hy verder ry met sy gestampte motor en ander jaers daarmee ophou. 11 16 Nico Rosberg Williams-Toyota 1:31.286 1:31.482 7 12 7 Fernando Alonso Renault 1:31.401 1:31.638 16 13 5 Robert Kubica BMW Sauber 1:31.417 1:32.341 9 14 10 Timo Glock Toyota 1:31.550 Geen tydGlock bots in kwalifisering twee en kon weens beserings nie aan die wedren deelneem nie. (20) 15 11 Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 1:31.571 Geen tydAlguersuari bots in kwalifisering en die rooi vlag word gewaai. 12 16 3 Giancarlo Fisichella Ferrari 1:31.704 14 17 17 Kazuki Nakajima Williams-Toyota 1:31.718 15 18 8 Romain Grosjean Renault 1:32.073 17 19 21 Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 1:32.087 18Liuzzi met vyf plekke gestraf nadat sy ratkas vervang is. 20 14 Mark Webber Red Bull-Renault Geen tydWebber beskadig sy motor in kwalifisering. Hy spring die wedren vanuit die kuipe weg in 'n nuwe motor. 19

Renuitslag Pos No Bestuurder Span Rondtes Tyd Rooster Punte 1 15 Sebastian Vettel Red Bull-Renault 53 1:28:20.443 1 10 2 9 Jarno Trulli Toyota 53 +4.877 2 8 3 1 Lewis Hamilton McLaren-Mercedes 53 +6.472 3 6 4 4 Kimi Räikkönen Ferrari 53 +7.940 5 5 5 16 Nico Rosberg Williams-Toyota 53 +8.793 7 4 6 6 Nick Heidfeld BMW Sauber 53 +9.509 4 3 7 23 Rubens Barrichello Brawn-Mercedes 53 +10.641 6 2 8 22 Jenson Button Brawn-Mercedes 53 +11.474 10 1 9 5 Robert Kubica BMW Sauber 53 +11.777 9 10 7 Fernando Alonso Renault 53 +13.065 16 11 2 Heikki Kovalainen McLaren-Mercedes 53 +13.735 11 12 3 Giancarlo Fisichella Ferrari 53 +14.596 14 13 20 Adrian Sutil Force India-Mercedes 53 +14.959 8 14 21 Vitantonio Liuzzi Force India-Mercedes 53 +15.734 18 15 17 Kazuki Nakajima Williams-Toyota 53 +17.973 15 16 8 Romain Grosjean Renault 52 +1 ronde 17 17 14 Mark Webber Red Bull-Renault 51 +2 rondes 19 Ret 11 Jaime Alguersuari Toro Rosso-Ferrari 43 Ongeval 12 Ret 12 Sébastien Buemi Toro Rosso-Ferrari 11 Koppeling 13 DNS 10 Timo Glock Toyota 0 Besering (20)

Notas

Kategorie:Japannese Grand Prix Japan