Johannes Daniel "Neil" Powell (* 28 Junie 1978) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse sewesrugbyspeler (Blitsbokke) en voormalige afrigter van die Suid-Afrikaanse sewesrugbyspan. Tans is hy die direkteur van rugby by die Sharks in Durban. Hy is die enigste persoon wat die Sewes-wêreldreekstitel as speler en afrigter gewen het.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Namibiese rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyspelers Kategorie:Suid-Afrikaanse rugbyafrigters Kategorie:Olimpiese deelnemers Kategorie:Rugbyafrigters Kategorie:Lions rugbyspelers Kategorie:Sharks rugbyspelers Kategorie:Alumni van Hoërskool Sentraal, Bloemfontein