duimnael|upright=1.35|Kleure en poreuse oppervlaktekstuur van roes. Roes is 'n ysteroksied, 'n gewoonlik rooibruin oksied wat gevorm word deur die reaksie van yster en suurstof in die katalitiese teenwoordigheid van water of lugvog. Roes bestaan uit waterhoudende yster(III)oksiede (Fe2O3·nH2O) en yster(III)oksiedhidroksied (FeO(OH), Fe(OH)3), en word tipies geassosieer met die korrosie van verfynde yster.
Bronne Waldman, J. (2015): Rust - the longest war. Simon & Schuster, New York.
Corrosion - 2nd Edition (elsevier.com) Volume 1and 2; Editor: L L Shreir
Eksterne skakels Roes op weet.co.za Taalgebruik van roes op maroelamedia.co.za Roes op thunderboltkids.co.za Hoe Roes en Korrosie Werk op af.eferrit.com
Kategorie:Yster