duimnael|Beenmurg

In die mediese vakterminologie verwys beenmurg (Latyn: medulla ossium) na die sagte massa wat die holtes in die beendere vul. Dit bestaan uit bindweefsel met 'n groot hoeveelheid vet- en murg-selle. Die rooi en wit bloed-liggaampies word in die beenmurg vervaardig.

Sien ook Beenmurgontsteking (osteomiëlitis)

Eksterne skakels

Kategorie:Mediese vakbegrip Kategorie:Skelet Kategorie:Endokriene stelsel