Cheryl Merle de la Rey is die vise-kanselier en rektor van die Universiteit van Pretoria in Suid-Afrika.http://www.whoswhosa.co.za/user/5460 Prof Cheryl de la Rey. Besoek op 1 April 2010

Lewe Sy het in 1983 'n B.A.-graad, in 1984 BA-Honneurs en in 1986 'n MA aan die Universiteit van Natal verwerf,https://docs.google.com/viewer?a=v&q=cache:aPbHk2DHlScJ:www.uct.ac.za/downloads/email/ABBREVIATED_CV_De_la_Rey_final_19072007.pdf+cv+cheryl+de+la+rey&hl=en&gl=za&sig=AHIEtbTg6pY16BkIw4YLk-6Tv_xT-r_FaA ABBREVIATED CV PROFESSOR CHERYL DE LA REY. Besoek op 1 April 2010 sy het daarna in 1999 haar PhD in sielkunde aan die Universiteit van Kaapstad verwerf.

Sy is in November 2009 as vise-kanselier van UP aangestel, haar voorganger was Calie Pistorius. Sy is 'n gekwalifiseerde sielkundige en was voorheen adjunk-vise-kanselier van die Universiteit van Kaapstad sowel as die Hoof Uitvoerende Beampte van die Raad op Hoër Onderwys (RHO).http://edulibpretoria.wordpress.com/2009/08/11/dr-cheryl-de-la-rey-appointed-as-new-vice-chancellor-and-principal-of-the-university-of-pretoria/ Dr Cheryl de la Rey appointed as new Vice-Chancellor and Principal of the University of Pretoria. Besoek op 1 April 2010

Verwysings

Eksterne skakels Cheryl de la Rey – Who's Who SA

Kategorie:Suid-Afrikaanse akademici Kategorie:Universiteit van Pretoria Kategorie:Lewende mense