Kaptein Eugene Andrew "Gene" Cernan (* 14 Maart 1934 – † 16 Januarie 2017) was 'n Amerikaanse ruimtevaarder, vlootvlieënier, elektriese ingenieur, lugvaartingenieur en vegvlieënier. Hy was deel van Gemini 9A asook die bevelvoerder van Apollo 17. Hy was die elfde en laaste persoon wat op die Maan geloop het, op 13 Desember 1972.

Sien ook Mense wat op die maan geloop het

Eksterne skakels

Amptelike webwerf

Kategorie:Amerikaanse ingenieurs Kategorie:Amerikaanse ruimtevaarders Kategorie:Amerikaanse vlieëniers Kategorie:Kapteins Kategorie:Mense wat op die maan geloop het Kategorie:Apollo-program Kategorie:Gemini-program Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2017