Orlando 280px Kaart Wapen 180px|senter 75px|senter Vlag 90px|raam|senter Land Deelstaat 20px Florida County 20px Orange Koördinate Stigting 1843 Geïnkorporeer op 4 Februarie 1885 Oppervlakte: - Totaal 308,41 vk km Hoogte bo seevlak 25 m Bevolking: - Totaal (2020) 307 573 - Bevolkingsdigtheid 1 071,3/vk km - Metropolitaanse gebied 2 387 138 Tydsone UTC -5 (EST) - Somertyd UTC -4 (EDT) Burgemeester Buddy Dyer (D) Amptelike webwerf orlando.gov
Orlando is 'n stad in die deelstaat Florida. Dit is ongeveer 135 km noordoos van Tampa. Die stad het ontstaan in 1843 en is genoem na 'n soldaat wat in die Tweede Seminole-oorlog gesneuwel het. Dit het in 1875 stadstatus verwerf. Sitrus word in die omgewing verbou. Dit was een van die gasheerstede tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1994. Tydens die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2026 sal weer wedstryde hier beslis word.
Bron Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, Volume 18, Bladsy 228.
Eksterne skakels
Amptelike webwerf
Kategorie:Nedersettings in Florida