Saint-Ouen-de-Thouberville is 'n Franse dorp in die département Eure (région Normandië), suid-wes van Rouen, met sowat 2300 inwoners (2014).

Die dorp is geleë in die Roumois.

Dit word deur die La Londe-Rouvray-bos begrens wat in die departement Seine-Maritime geleë is.

Die dorp word as Tubertii Villa vir die eerste keer in 1050 genoem. Die huidige dorp is na die heilige Audoënus genoem (Fr. Ouen; 609 -686), wat sedert 641 aartsbiskop van Rouen was.

Naburige munisipaliteite

Demografie

Kategorie:Munisipaliteite in Normandië Kategorie:Haute-Normandie