Pretorius kan wees:
André Pretorius, (* 1978), voormalige Springbokrugbyspeler Andries Pretorius, (* 1798 - † 1853), Voortrekkerleier en volksheld Angelique Pretorius (* 1982), Suid-Afrikaanse aktrise Emgee Pretorius, (* 1923 - † 2007), Afrikaanse veteraanakteur Gert Pretorius, (* 1910), Afrikaanse skrywer Gerrie Pretorius, Suid-Afrikaanse minnesanger. Henk Pretorius, Suid-Afrikaanse akteur, draaiboekskrywer, rolprentvervaardiger Johan Pretorius, (* 1913 - † 1986), Afrikaanse skrywer Johann Pretorius, (* 1944 - ) professor emeritus in plantkunde. Marthinus Wessel Pretorius, (* 1819 - † 1901), eerste President van die Zuid-Afrikaansche Republiek Sarel Jacob Pretorius, (*1917 - † 1995), Afrikaanse digter, joernalis en omroeper Sarel Pretorius, (* 1984 -), Suid-Afrikaanse rugbyspeler Willem Pretorius-wildreservaat Zita Pretorius (*7 Mei 1991), Afrikaanse sangeres
Kategorie:Vanne Kategorie:Afrikaanse vanne